Worship-intersession
Dinsdag 22 Junie
Terwyl ons in die Gees gesing het, het die volgende woorde by my opgekom.
Dis half weird om te hoor wat God vir MY sing, aangesien ek altyd net gedink het wat ek vir Hom wil sing. Ek raai dit kom saam met die hele GRACE konsep wat God vir ons wil oopbreek.
sweet, sweet is the music that You sing unto me
Your voice surrounds me, with Your sweet sweet sound
Your voice, all mine
for me
me alone
You love me,
me, me alone
'Precious', You wisper unto me
'My precious,' is all I hear
Your voice, soft and clear
me, me, me
You adore me
Wonderful, You adore me
my Wonderful, I am in awe
I am in awe
I am in awe
of You, my Wonderful
Ek wonder hoeveel van Sy fluisterings en gesels met my het ek al gemis omdat ek so vasgevang was in wat ek MOET doen en HOE ek dit moet doen om aanneemlik vir Hom te wees.
Liefde-groete
Alida
No comments:
Post a Comment